Tag Archives: SAID

EMP501-rekonsiliasies

Die aanvangsdatum van die 2019-seisoen vir indiening van die jaarlikse EMP501-rekonsiliasies is deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uitgestel vanaf 1 April na 17 April 2019. Die rede vir hierdie verandering word toegeskryf aan opdaterings deur die SAID aan hul bestaande … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | Comments Off on EMP501-rekonsiliasies

OMHEINING VAN VERLIESE (ARTIKEL 20A) VIR NATUURLIKE PERSONE

Artikel 20A het met ingang van 1 Maart 2004 in werking getree. Hierdie artikel handel oor die omheiningsbepalings wat verhoed dat natuurlike persone hul belasbare inkomste verminder deur verliese uit sekondêre handel te gebruik. Artikel 20A vervang altans nie artikels … Continue reading

Posted in Finance | Tagged , , | Comments Off on OMHEINING VAN VERLIESE (ARTIKEL 20A) VIR NATUURLIKE PERSONE

BELASTINGSKULD EN AFBETALINGSOOREENKOMSTE

Om by iemand in die rooi te wees is vir meeste ’n onaangename ervaring, veral as die skuldeiser die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (die SAID) is. Omstandighede lei egter soms na gevalle waar ’n belastingpligtige agter raak met bedrae wat aan die … Continue reading

Posted in Tax | Tagged , , | Comments Off on BELASTINGSKULD EN AFBETALINGSOOREENKOMSTE