Byvoordele en inkomstebelasting: Kan werknemers steeds Finansiële voordeel uit byvoordele trek?

In die verlede was daar besliste finansiële voordele verbonde aan sekere byvoordele wat deur ‘n werkgewer aan werknemers toegestaan is. Daar was egter ook heelwat skuiwergate wat deur sommige belastingbetalers misbruik is. Gevolglik het die SAID kragtig opgetree teen belastinghantering van byvoordele deur die Belastingwette te verander en die skuiwergate te verwyder. SAID het begin […]