Begrotings: Is dit die moeite werd?

Baie klein besighede word deur die eienaar self bestuur, veral aanvanklik wanneer die besigheid op sy voete kom. Aangesien die eienaar intiem betrokke is by die dag tot dag verloop van sake is dit maklik om beheer oor die uitgawes uit te oefen. Soos die besigheid egter groei, mag dit nodig word om werknemers aan […]

10 Wenke hoe om uitgawes dop te hou

Hou jy behoorlik boek van jou klein onderneming se besigheidsuitgawes (operasionele koste)? Dit sal onnodige koste besnoei en jou meer voorbereid vir belastingtyd maak as jy jou uitgawes gereeld aanteken en aanpassings maak.   Probeer hierdie wenke om jou besigheidsuitgawes beter te bestuur: Gebruik sagteware.Rekeningkundige sagteware soos Quickbooks en sigblaaie van MS Office maak bestuur […]