SAID BTW-ondersoeke en oudits

Dit is deesdae ‘n algemene verskynsel vir ondernemers om ‘n kennisgewing vir ‘n BTW-ondersoek vanaf die SAID te ontvang, wat die ondernemer versoek om binne 21 dae ondersteunende dokumentasie ten opsigte van ‘n spesifieke BTW201 opgawe te voorsien. Indien die ondernemer versuim om hierdie dokumentasie in te dien, kan die SAID ‘n addisionele aanslag uitreik […]