Korttermyn versekering: Gevolge van onder- of oorversekering

Sommige mense glo in korttermyn versekering, ander weer nie. Indien u wel daaraan glo om korttermyn versekering uit te neem, moet u seker maak dat u bates nie onder- of oorverseker is nie. Indien u bates oorverseker is, beteken dit u betaal onnodige premies vir dekking wat u nie sal kan eis nie. Indien u […]