Is die koper van ‘n eiendom verantwoordelik vir die betaling van uitstaande munisipale skuld wat deur die vorige eienaar van die eiendom opgeloop is? Die kort antwoord is “Nie meer nie”. Lees asseblief die res van die artikel vir die meer volledige antwoord. Wat in die verlede gebeur het Munisipaliteite moes uitklaringsertifikate rakende munisipale skuld […]