Bespaar op Ouditfooie: Gebruik ʼn Finansiële Oudit Voorbereidings-kontrolelys

Aangesien  ʼn oudit die aandeelhouers en ander belanghebbende partye van ʼn besigheid teen die risiko van praktyke waar bedrog mag voorkom kan beskerm, kan hulle daarop aandring dat daar jaarliks ʼn finansiёle oudit van die besigheid moet plaasvind.  Indien ʼn oudit versoek word, kan ’n besigheid egter steeds ʼn mate van beheer daaroor uitoefen deur […]