Baie klein besighede word deur die eienaar self bestuur, veral aanvanklik wanneer die besigheid op sy voete kom. Aangesien die eienaar intiem betrokke is by die dag tot dag verloop van sake is dit maklik om beheer oor die uitgawes uit te oefen. Soos die besigheid egter groei, mag dit nodig word om werknemers aan […]