SAID volmag: Wat jou belastingpraktisyn wetlik namens jou mag doen

‘n Belastingbetaler of verteenwoordiger van ‘n belastingbetaler moet aan ‘n belastingpraktisyn volmag verleen voordat die belastingpraktisyn wetlik na die belastingbetaler se belastingsake mag omsien. ‘n “Spesiale Volmag aan die Belastingpraktisyn” (hierna “volmag”) moet voltooi en onderteken word deur die belastingbetaler of verteenwoordiger van die belastingbetaler namens ‘n entiteit. ‘n Volmag moet minstens die volgende inligting […]