Die implikasies van boedelbelasting

Boedelbelasting word, kragtens die Wet op Boedelbelasting, gehef op die belasbare waarde van die boedel. Die algemene reël is dat indien die belastingbetaler gewoonlik in Suid-Afrika woonagtig is ten tye van sy/haar dood, al die bates (insluitend eiendom geag eiendom te wees), waar ook al geleë, ingesluit sal word in die brutowaarde van die boedel […]

Aftreefondse en Egskeiding: Die belasting-implikasies

Hierdie artikel ondersoek die belasting-implikasies waar ‘n lid van ‘n aftreefonds en sy/haar gade skei en die lidgade se aftreevoordele tussen hom-/haarself en die nie-lidgade verdeel moet word. Waar die nie-lidgade ‘n deel van die lidgade se aftreefonds ontvang volgens die egskeidingsbevel, moet die tipe fonds vasgestel word aangesien die lidgade se belang in die […]