Monthly Archives: May 2018

ADDISIONELE MEDIESE KORTING VIR ’N INDIVIDU:
WANNEER KAN EK MEDIESE UITGAWES UIT DIE SAK BETAAL AS ’N EIS INDIEN?

Addisioneel tot die Artikel 6A mediese belastingkrediet is daar ook krediet beskikbaar vir individue (belastingpligtiges) wat mediese uitgawes self uit die sak uit betaal in terme van Artikel 6B van die Inkomstebelastingwet. Die addisionele mediese uitgawes belastingkrediet kan deur die … Continue reading

Posted in Tax | Tagged , , | Comments Off on ADDISIONELE MEDIESE KORTING VIR ’N INDIVIDU:
WANNEER KAN EK MEDIESE UITGAWES UIT DIE SAK BETAAL AS ’N EIS INDIEN?

BELASTINGSKULD EN AFBETALINGSOOREENKOMSTE

Om by iemand in die rooi te wees is vir meeste ’n onaangename ervaring, veral as die skuldeiser die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (die SAID) is. Omstandighede lei egter soms na gevalle waar ’n belastingpligtige agter raak met bedrae wat aan die … Continue reading

Posted in Tax | Tagged , , | Comments Off on BELASTINGSKULD EN AFBETALINGSOOREENKOMSTE

SECTIONAL TITLES: WHAT IS THE ROLE OF THE BODY CORPORATE?

When it comes to sectional title schemes, there is still widespread misunderstanding of even the basics, starting with the body corporate and how it is established, as well as what its functions and powers are. This misunderstanding often gives rise … Continue reading

Posted in Property | Tagged , , | Comments Off on SECTIONAL TITLES: WHAT IS THE ROLE OF THE BODY CORPORATE?

BUYING OUT SHAREHOLDERS

We are often approached by clients to advise on the most tax efficient manner in which a shareholder can sell an investment in a private company. Typically, the parties involve a majority shareholder of a company that is interested in … Continue reading

Posted in Business | Tagged , , | Comments Off on BUYING OUT SHAREHOLDERS